Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende

Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende
Author :
Publisher : Struik Lifestyle
Total Pages : 176
Release :
ISBN-10 : 1432303120
ISBN-13 : 9781432303129
Rating : 4/5 (129 Downloads)

Book Synopsis Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende by : Hilary Biller

Download or read book Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende written by Hilary Biller and published by Struik Lifestyle. This book was released on 2013-12-05 with total page 176 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Braai – 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende is ’n wye versameling byderwetse braairesepte vir vandag se leefstyl. Braai is deel van die Suid-Afrikaanse lewenswyse en ’n groot gunsteling as dit kom by familie en vriende onthaal. Of jy nou ’n oop vuur, ’n braaiketel of gasbraaier verkies, dié resepte gaan jou aanspoor om uit te kom en die vars lug en puik plaaslike produkte ten beste te geniet. Die eenvoudige uitleg, lieflike foto’s en maklike aanwysings maak van die boek ’n heerlike, nuttige hulpmiddel wat ewe veel inslag sal vind by groentjies en ervare braaiers.


Braai: 166 moderne resepte om te deel met familie en vriende Related Books