Om weer te droom (eBook)

Om weer te droom (eBook)
Author :
Publisher : Struik Christian Media
Total Pages : 208
Release :
ISBN-10 : 9781415332474
ISBN-13 : 1415332479
Rating : 4/5 (479 Downloads)

Book Synopsis Om weer te droom (eBook) by : Elsa Winckler

Download or read book Om weer te droom (eBook) written by Elsa Winckler and published by Struik Christian Media. This book was released on 2015-11-01 with total page 208 pages. Available in PDF, EPUB and Kindle. Book excerpt: Wanneer hulle haar vermoorde suster se woonstel opruim, ontdek Lizet Vos Marina se bucket list. En van toe af probeer sy om alles te doen wat op dié lysie is, al is al die gewaagde, gevaarlike dinge eintlik heel teen haar aard. Haar droom om eendag te trou en kinders kry te hê, skuif sy ver agtertoe. Totdat haar broer Evan se lewe met Anya Breedt verstrengel raak en Anya se broer Stephen en sy dogtertjie Soekie deel word van familiekuiers. Stephen se lewe het mooi volgens plan verloop. Hy het die groot stap geneem om sy eie platemaatskappy te begin, ’n jarelange droom, maar toe word sy vrou siek en voor hy kan asemskep, is sy weg en sy lewe heeltemal omver gewerp. En terwyl hy spartel om al die balle in die lug te hou, word die Vos-familie deel van sy gesin se lewe en begin Lizet Vos met haar donker hare en blou oë hom hinder. Om alles te kroon, is Soekie vanjaar in haar klas. Hy vermy enige besoek aan die skool, maar hy kan nie die uitnodiging om klasbesoek te doen na ses maande, ignoreer nie. Hy wil hom nog vererg vir Lizet, maar dan wys sy vir hom die tekening wat Soekie gemaak het. Lizet en Stephen moet beide opnuut hulle eie drome ontdek voor hulle lewe weer sin kan maak. Om weer te droom is die tweede roman in ’n reeks uit die pen van Elsa Winckler, en bou voort op die verhaal in Ware Noord, wat in Maart 2015 verskyn het.


Om weer te droom (eBook) Related Books

Om weer te droom (eBook)
Language: en
Pages: 208
Authors: Elsa Winckler
Categories: Fiction
Type: BOOK - Published: 2015-11-01 - Publisher: Struik Christian Media

DOWNLOAD EBOOK

Wanneer hulle haar vermoorde suster se woonstel opruim, ontdek Lizet Vos Marina se bucket list. En van toe af probeer sy om alles te doen wat op dié lysie is,
Om weer te droom
Language: af
Pages: 196
Authors: Elsa Winckler
Categories: Fiction
Type: BOOK - Published: 2020-10-01 - Publisher: Penguin Random House South Africa

DOWNLOAD EBOOK

Lizet Vos ontdek tydens die opruim van haar vermoorde suster se woonstel Marina se kluitklaplys. Hierna probeer sy om alles op dié lysie te doen - al is al die
Om weer te kan droom
Language: af
Pages: 152
Authors: Maryna Van Bergen
Categories:
Type: BOOK - Published: 1986 - Publisher:

DOWNLOAD EBOOK

Riddle Child
Language: en
Pages: 379
Authors: Annelie Botes
Categories: Fiction
Type: BOOK - Published: 2012-10-03 - Publisher: Penguin Random House South Africa

DOWNLOAD EBOOK

Alexander is autistic. When he is nine years old he is found dead in a bath of water. The only other person in the house at the time is his mother Ingrid. The c
Leandie du Randt: My Life Hacks
Language: en
Pages: 318
Authors: Leandie du Randt
Categories: Self-Help
Type: BOOK - Published: 2021-11-01 - Publisher: Penguin Random House South Africa

DOWNLOAD EBOOK

In My Life Hacks Leandie du Randt shares her journey into adulthood through her personal ‘life hacks’ for body, mind, soul and business. Following the death